Maandelikse Argiewe: Junie 2007
Ode aan ‘n badkamerby
Vandag het ek gestort. Meer beduidend: vandag het ek uit die stort geklim nadat ek gestort het en in ‘n by getrap. Of ‘n badkamervloer ‘n by se natuurlike habitat is, kan ek nie mooi onthou van skool-Biologie nie, maar … Continue reading
Filed under Uncategorized





