In graad twee het my kêrel een keer vir my ‘n liefdesbrief geskryf. Dit was oorhandig in ‘n koevert beplak met sy mooiste ‘softies’ uit sy sticker-versameling. Die klassifiserende woorde “streng private liefdesbrief” was met ‘n pers semi-droë koki daarop geskryf. Sy beste maatjie, Neelsie, het dit aan my kom oorhandig met die woorde: “Liaan sê [...]





