Kragtige inspirasie

Dis wat ek elke week by verbyloop oppad vioolles toe. En terug.

monument-ir-die-ongedenkwaardige.jpg

Ek dink ek gaan harder oefen.

6 Kommentaar

Filed under Uncategorized

6 Responses to Kragtige inspirasie

  1. Hahaha…wag ek moet harder swot ook…
    Baie oulik!

  2. Lol!! Dis te goed om waar te wees… amper soos die sterre voorspel! :D

  3. Ek hoop darem regtig nie so nie, Da Mario; ek soek minstens ‘n standbeeld ;)

  4. Shame, hoekom het jy nie bietjie ander pad geloop nie?

  5. Laat my dink aan “Fanfare for the Common Man” van Aaron Copland…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s