Maandelikse Argiewe: Maart 2007
Kragtige inspirasie
Dis wat ek elke week by verbyloop oppad vioolles toe. En terug. Ek dink ek gaan harder oefen.
Filed under Uncategorized
gatslag
- ‘n Freudiaanse perspektief op my voorliefde vir woordeboeke So paar jaar gelede was ek in standerd twee. Ek het baie daarvan gehou om met my pienk BMX tussen die heuwels te gaan rondry en myself te verbeel ek is een of ander … Continue reading
Filed under Uncategorized





