hulde bleik ook soms

[da] Mario Bros:
 

Da Mario, ek het nie vergeet nie – jou goudvis-gegeurde poeiersop is in die pos (net soos al daardie tjeks). Hierdie is net vir ingeval dit nooit by jou uitkom nie: regte-egte (digitale) goudvissop. (Jy kan kies hoe sterk gegeur jy dit wil hê.)

goudvissop

Lekker, lekker, Da Mario, jy’s so oud :) . Hoop dis ‘n huppelbare dag.

11 Kommentaar

Filed under Uncategorized

11 Responses to hulde bleik ook soms

  1. Die Oom begin jou nou mis okay?;)

  2. Hey Ruzelda – dis my eerste besoek aan jou blog – baie interessant – het veral die stukkie van die sekretaresse geweldig geniet. Ek is self een en glo my – ek weet nie waar vroeërjare se sekretaresses tyd vandaan gekry het om al hierdie dinge te onthou nie, wat nog te sê memoriseer!

    Ek neem aan jy is ‘n student – so sterkte vir die nuwe akademiese jaar! Ek sal weer kom inloer.

    Liefdegroete : René Boshoff
    http://www.woestynsand.wordpress.com

  3. die lewe is donker sonder jou gereelde posts. kom terug, ruzelda, kom terug!

  4. Wat gaan hier aan dat hier niks meer aangaan nie???

  5. Nee, Johan, twéé:

    eksistensieele krisis (van die blog, nie die skepper daarvan nie).

  6. Nagraads ís ‘n eksistensiële krisis.

  7. Nagraads is inderdaad. Ek voel hom aan my eige lyf. Maar tog moet die kier(angs) nie beskaam nie! Ofskoon!

  8. online

    moet controleren:)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s