Toonbeeld van nutteloosheid #1

lukraak-165.jpg

Hondjie-prints op toiletpapier

10 Kommentaar

Filed under Uncategorized

10 Responses to Toonbeeld van nutteloosheid #1

  1. Dissie nutteloos nie. Dit lyk mooier as plain wit. Aan die ander kant, daar is beter prints beskikbaar as woefies…

    Hulle maak deesdae nogal funky designer print toiletpapier, jy kan dit mix en match om by omtrent enige badkamer te pas.

  2. Hondjie-prints op toiletpapier is vir my soos duur elektronika op guided missiles, wat verwoes word sodra dit ontplof.

  3. LOL Johan! :)

    Die enigste verskil is dat die misiel die electronics nodig het om by sy teiken uit te kom…. miskien is dit ‘n snuffelhond daai…

  4. aeheahahehah!Dis presies wat dit is, Johan. Snuffelhond?Bhahah!

    Da Mario, om (vervlietende) toiletpapier te gebruik as een van die styl-aanduiders in jou badkamer, is amper so sinneloos as om seepbelle te probeer raam – ‘n vrugtelose gejaag na wind (no pun intended)

    In elkgeval, dink bietjie aan die simboliek daaragter – as ek kwadegevoelens teen die SPCA koester, sal ek beslis aan beter (meer manhaftige) maniere kan dink om hulle te beledig.

  5. kamakazi skoothondjies?!?

  6. nou DAAI is mos nou hoe ‘n header moet lyk

  7. abnormaliteit seƫvier. ek raak banger elke dag wat ek myself aan julle blootstel.

  8. sal “banger” se nomenklatuur wat sy vir haar verjaardag gekry het nou Afrikaans of Engels wees?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s