Daily Archives: Januarie 9, 2007
en as dit Dinsdag is…
Vanoggend het Anna Morf by my kamer ingehorrel gekom - soos sy elke Dinsdagoggend doen. Sy het vir my ‘n Dinsdagpersent gebring: dit was ‘n pakkie kitssop (‘tasty chicken and papyrus’). Ek was oorstelp van vreugde. Ek wou nog altyd ‘n … Continue reading
Filed under Uncategorized





