Daily Archives: Januarie 6, 2007
so natuurlik soos ‘n multiplug wat ‘n graad kraam
(hierdie inskrywing kom kompleet met apologie aan Johan wat die titel [subliem!] gekraam het) Ontmoet my winskopie van die dag: Verby is die tyd van slegte ooghaar-dae: teen slegs R18.95 kan almal nou natuurlike (‘as natural as your own’) en betowerende wimpers hê … Continue reading
Filed under Uncategorized





