Daily Archives: Januarie 3, 2007
“the alleen ware waardevol ding is intuisie” – A. Einstein
Die Universiteit van Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands bied ‘n Nagraadse Diploma in Vertaling aan. Dit is, terloops, tans die enigste instelling in die Wes-Kaap waar ‘n formele kwalifikasie in vertaling en tolking verwerf kan word. Dit beteken dat mens na … Continue reading
Filed under Uncategorized





