Maandelikse Argiewe: Januarie 2007

hulde bleik ook soms

[da] Mario Bros:   Da Mario, ek het nie vergeet nie – jou goudvis-gegeurde poeiersop is in die pos (net soos al daardie tjeks). Hierdie is net vir ingeval dit nooit by jou uitkom nie: regte-egte (digitale) goudvissop. (Jy kan kies … Continue reading

11 Kommentaar

Filed under Uncategorized

Stellenbosch se nonnatjie roep my

My vakansie het die bodem bereik, leeg.  Môre-oggend vroeg vertrek ek terug na daar waar die akkers na benede wandel, sommige wriemelende wesens oor voetoorgange ploeter terwyl nota’s mettertyd een groot varkoor word. Ek sien uit daarna om weer in Victoriastraat te … Continue reading

5 Kommentaar

Filed under Uncategorized

Om te sak met puck

Ek het ander talente.

2 Kommentaar

Filed under Uncategorized

my reg tot roem

Vir ‘n rukkie in my eerstejaar was daar vreeslik kontroversies daaroor dat baie eerstejaars sekere beurse nie gekry het nie (maar wat aan hulle beloof is deur die Universiteit). Die beurse is om anonieme redes opgehef. Baie van die eerstejaars was diep, … Continue reading

7 Kommentaar

Filed under Uncategorized

oordrag

Waarom ‘n eufemisme maak van toiletpapier? Hier’s ‘n voorstel vir ‘n print wat nié doelloos daarna uitsien nie (ignoreer die rosies, though – ek kon niks anders vind nie).

6 Kommentaar

Filed under Uncategorized

voorskrif

Goeie, goeie, goeie môre gemeente en baie welkom by vanoggend se erediens. Goeie, goeie, goeie môre, Dominee. Vir voorsang sing ons die volgende liedere (sou u die volgorde, versies of posisies vergeet, is dit ook aangebring op die afkondigings-pamflet wat … Continue reading

3 Kommentaar

Filed under Uncategorized

Toonbeeld van nutteloosheid #1

Hondjie-prints op toiletpapier

10 Kommentaar

Filed under Uncategorized

en as dit Dinsdag is…

Vanoggend het Anna Morf by my kamer ingehorrel gekom - soos sy elke Dinsdagoggend doen. Sy het vir my ‘n Dinsdagpersent gebring: dit was ‘n pakkie kitssop (‘tasty chicken and papyrus’).  Ek was oorstelp van vreugde. Ek  wou nog altyd ‘n … Continue reading

13 Kommentaar

Filed under Uncategorized

so natuurlik soos ‘n multiplug wat ‘n graad kraam

(hierdie inskrywing kom kompleet met apologie aan Johan wat die titel [subliem!] gekraam het)   Ontmoet my winskopie van die dag:   Verby is die tyd van slegte ooghaar-dae: teen slegs R18.95 kan almal nou natuurlike (‘as natural as your own’) en betowerende wimpers hê … Continue reading

10 Kommentaar

Filed under Uncategorized

“the alleen ware waardevol ding is intuisie” – A. Einstein

Die Universiteit van Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands bied ‘n Nagraadse Diploma in Vertaling aan.  Dit is, terloops, tans die enigste instelling in die Wes-Kaap waar ‘n formele kwalifikasie in vertaling en tolking verwerf kan word. Dit beteken dat mens na … Continue reading

8 Kommentaar

Filed under Uncategorized

Nomadiese ambisieblokke en noktambules

 Hierdie vrou word toe mos genooi na Struisbaai ten einde mee te maak aan ‘n samesyn van vriendelikes so met die koms van nog ‘n jaar. Geselling soos sy is, gaan sy toe soheen – sonder om verder te dink aan … Continue reading

4 Kommentaar

Filed under Uncategorized